beskuit [boodskap #131217] |
Fri, 08 May 2020 19:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beskuit
Afbreking: be•skuit
Selfstandige naamwoord: beskuit
Meervoud: beskuite
Verkleinwoord: beskuitjie
Meervoud van verkleining: beskuitjies
Betekenis:
• 'n Uitgedroogde baksel wat saam met tee of koffie genuttig word.
Gebruik:
• Hy doop 'n beskuit in sy koffie.
Vertaling:
Engels: rusk
Nederlands: beschuit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|