Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spookasem
spookasem [boodskap #131216] Fri, 08 May 2020 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spookasem.
'n Spookasem.
spookasem
Afbreking: spook•asem
Samestelling: spook + asem


Selfstandige naamwoord: spookasem
Meervoud: spookasems
Verkleinwoord: spookasempie
Meervoud van verkleining: spookasempies

Betekenis:
• Lekkerny van suiker wat om 'n stokkie gespin is.

Gebruik:
• Die kinders staan tou om spookasem te koop.

Sinoniem:
• garingsuiker
• suikerdons
• suikerwol

Vertaling:
Engels: cotton candy, candy floss
Nederlands: suikerspin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekeer
Volgende onderwerp: beskuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 12:40:11 UTC 2025