Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekeer
bekeer [boodskap #131215] Fri, 08 May 2020 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekeer
Afbreking: be•keer


Werkwoord: bekeer
Verlede tyd: het bekeer

Betekenis:
• Om tot inkeer te kom; van sonde afstand doen.
• Om iemand tot 'n bepaalde geloof oor te haal.

Gebruik:
Bekeer julle van julle bose lewenswyses. [2 Konings 17:13]
• Hy het hom tot die Christendom bekeer.

Afgelei:
• bekeerd
• bekeerder
• bekeerling
• bekering

Vertaling:
Engels: to convert
Nederlands: bekeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afskeep
Volgende onderwerp: spookasem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 12:29:13 UTC 2025