Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
priem
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
priem
[
boodskap #131213
]
Fri, 08 May 2020 16:27
Leksikograaf
Boodskappe:
21000
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Priemgetalle word in rooi aangedui.
priem
Afbreking: priem
Byvoeglike naamwoord:
priem
Attributief:
priem
Betekenis:
• (
wiskunde
) Wat 'n priemgetal is.
Gebruik:
• Die getal 13 is
priem
.
Vertaling:
Engels: primary
Nederlands: priem
'n Priem.
Selfstandige naamwoord:
priem
Meervoud:
prieme
Verkleinwoord:
priempie
Meervoud van verkleining:
priempies
Betekenis:
• Handgereedskap met 'n skerp punt om gate in materiaal (soos leer) te steek.
Gebruik:
• Die
priem
word behendig gebruik om gaatjies in die belt te druk.
Sinoniem:
• els
Afgelei:
• lardeerpriem
Vertaling:
Engels: stitching awl, pricker, piercer
Nederlands: priem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
handelsnaam
Volgende onderwerp:
afskeep
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Thu Jan 09 12:01:10 UTC 2025