Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reghou
reghou [boodskap #131210] Fri, 08 May 2020 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reghou
Afbreking: reg•hou
Samestelling: reg + hou


Werkwoord: hou reg, reghou
Verlede tyd: het reggehou

Betekenis:
• Voor die tyd gereed hê.

Gebruik:
• Geseënd is die een wat wakker bly en sy klere reghou, sodat hy nie kaal hoef te loop en die mense sy skande sien nie. [Openbaring 16:15]

Vertaling:
Engels: to keep ready
Nederlands: rechthouden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dokument
Volgende onderwerp: handelsnaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 12:26:06 UTC 2025