afguns [boodskap #131204] |
Thu, 07 May 2020 17:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afguns
Afbreking: af•guns
Selfstandige naamwoord: afguns
Meervoud: afgunste
Betekenis:
• Sterk jaloesie. 'n Gevoel van leed of spyt oor goeie dinge wat 'n ander te beurt val, maar wat jy hom/haar nie gun nie.
Gebruik:
• Ek sien jy is deur afguns vergiftig en deur die sonde verstrik. [Handelinge 8:23]
Sinoniem:
• jaloesie
• jaloersheid
• misgunning
• naywer
• nyd
Verwant:
• afgunstig
• afgunstigheid
Vertaling:
Engels: envy, jealousy, spite
Nederlands: afgunst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|