Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laster
laster [boodskap #131202] Thu, 07 May 2020 16:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
laster
Afbreking: las•ter


Selfstandige naamwoord: laster
Meervoud:

Betekenis:
• Bewerings wat iemand in 'n slegte lig stel.

Gebruik:
• Ek sal jou van laster aankla as jy aanhou met die storietjies.

Vertaling:
Engels: slander, calumny, libel
Nederlands: laster


Werkwoord: laster
Verlede tyd: het gelaster

Betekenis:
• Kwaadpraat van iemand.

Gebruik:
• Haar skinderstories en laster sal haar eendag nog inhaal.

Afgelei:
• belaster
• lasteraar

Vertaling:
Engels: to slander, smear, blaspheme
Nederlands: lasteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boosheid
Volgende onderwerp: gierigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 12:09:25 UTC 2025