Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boosheid
boosheid [boodskap #131201] Thu, 07 May 2020 16:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boosheid
Afbreking: boos•heid


Selfstandige naamwoord: boosheid
Meervoud: booshede

Betekenis:
• Die hoedanigheid van boos of sleg wees.

Gebruik:
• Die hart van die mens is vol boosheid; die dwaasheid bly hom sy lewe lank by, en sy einde is die dood. [Prediker 9:3]

Spreekwoord:
• Laat die son nie ondergaan oor jou boosheid nie. [As jy met iemand rusie maak, moet jy voor sononder weer vrede maak.]

Antoniem:
• goedheid

Vertaling:
Engels: anger, angriness, chagrin, impiety
Nederlands: boosheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baret
Volgende onderwerp: laster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 12:31:42 UTC 2025