Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bearbei
bearbei [boodskap #131199] Wed, 06 May 2020 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bearbei
Afbreking: be•ar•bei
Samestelling: be- + arbei


Werkwoord: bearbei
Verlede tyd: het bearbei

Betekenis:
• Invloed op iemand uitoefen; met argumente tot 'n ander visie bring; oortuig of oorhaal.

Gebruik:
• Die gemeente moet bearbei word.

Afgelei:
• bearbeiding

Vertaling:
Engels: to convince, persuade, canvass
Nederlands: overtuigen, bedienen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: instinktief
Volgende onderwerp: baret
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 12:08:23 UTC 2025