wortelstok [boodskap #131187] |
Tue, 05 May 2020 19:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wortelstok
Afbreking: wor•tel•stok
Samestelling: wortel + stok
Selfstandige naamwoord: wortelstok
Meervoud: wortelstokke
Verkleinwoord: wortelstokkie
Meervoud van verkleining: wortelstokkies
Betekenis:
• 'n Ondergrondse, meestal horisontaal lopende stingel (en dus nie 'n wortel nie).
Gebruik:
• Die waterblommetjie het 'n wortelstok wat oorleef as die water in die somer opdroog om met die winterreëns weer te begin groei.
Vertaling:
Engels: rhizome
Nederlands: wortelstok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|