Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » droefheid
droefheid [boodskap #131185] Di., 05 Mei 2020 18:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25935
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
droefheid
Afbreking: droef•heid


Selfstandige naamwoord: droefheid
Meervoud: droefhede

Betekenis:
• Die toestand van bedroef (hartseer) wees.

Gebruik:
• Groot blydskap word dikwels deur droefheid gevolg.

Vertaling:
Engels: sadness, grief
Nederlands: droefheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skater
Volgende onderwerp: verflou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 26 20:02:38 UTC 2026