skater [boodskap #131184] |
Tue, 05 May 2020 18:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skater
Afbreking: ska•ter
Werkwoord: skater
Verlede tyd: het geskater
Betekenis:
• Om luidkeels of uitbundig te lag; brul van die lag.
Gebruik:
• Die opvoering laat die gehoor skater.
Sinoniem:
• skaterlag
Vertaling:
Engels: to laugh out loud, roar with laughter
Nederlands: brullen van het lachen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|