hewig [boodskap #131182] |
Tue, 05 May 2020 16:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hewig
Afbreking: he•wig
Byvoeglike naamwoord: hewig
Vergrotende trap: hewiger
Oortreffende trap: hewigste
Attributief: hewige
Betekenis:
• Sterk in mate.
Gebruik:
• Die man het hom hewig teen sy inhegtenisneming verset.
Sinoniem:
• driftig
• fel
• hartstogtelik
• heftig
• intens
• vurig
Vertaling:
Engels: hefty, violent, intense, sharp, vehement, fierce
Nederlands: hevig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|