Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwatryn
kwatryn [boodskap #131178] Tue, 05 May 2020 11:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwatryn
Afbreking: kwa•tryn


Selfstandige naamwoord: kwatryn
Meervoud: kwatryne
Verkleinwoord: kwatryntjie
Meervoud van verkleining: kwatryntjies

Betekenis:
• 'n Vierreëlige eenheid, rymend of nie-rymend.

Gebruik:
• 'n Kwatryn is 'n gedig met vier versreëls, waarvan die rympatroon wissel van omarmende rym (abba), paarrym (aabb), kruisrym (abab) tot gebroke rym (abac).

Vertaling:
Engels: quatrain
Nederlands: kwatrijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: presessie
Volgende onderwerp: brak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 12:29:00 UTC 2025