besoldiging [boodskap #131170] |
Mon, 04 May 2020 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besoldiging
Afbreking: be•sol•di•ging
Selfstandige naamwoord: besoldiging
Meervoud: besoldigings
Verkleinwoord: besoldiginkie
Meervoud van verkleining: besoldiginkies
Betekenis:
• Die betaling wat iemand in ruil vir sy arbeid ontvang.
Gebruik:
• As die werknemer op 'n Sondag werk, sal hy/sy vir elke uur wat gewerk is, dubbele besoldiging ontvang.
Sinoniem:
• loon
• salaris
Vertaling:
Engels: remuneration, pay, salary, wage
Nederlands: bezoldiging, loon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|