disinfeksie [boodskap #131168] |
Mon, 04 May 2020 18:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
disinfeksie
Afbreking: dis•in•fek•sie
Selfstandige naamwoord: disinfeksie
Meervoud: –
Betekenis:
• Reiniging van stowwe wat bakterieë of 'n virus bevat.
Gebruik:
• Disinfeksie verskil van algemene skoonmaak aangesien dit ontwerp is om sekere soorte mikrobiese organismes te dood.
Sinoniem:
• ontsmetting
Vertaling:
Engels: disinfection
Nederlands: desinfectie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|