alleenlik [boodskap #131167] |
Mon, 04 May 2020 14:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alleenlik
Afbreking: al•leen•lik
Bywoord: alleenlik
Betekenis:
• Beklemtoonde vorm van alleen; slegs; net.
Gebruik:
• Maar ons word alleenlik deur genade gered!
Vertaling:
Engels: only, merely
Nederlands: alleenlijk
Byvoeglike naamwoord: alleenlik
Attributief: alleenlike
Betekenis:
• (ongewoon) Die enigste; uitsluitlike.
Gebruik:
• Die geriewe is vir die alleenlike gebruik van die eienaars.
Vertaling:
Engels: solely
Nederlands: alleenlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|