Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » samaritaan
samaritaan [boodskap #131161] Sun, 03 May 2020 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die barmhartige Sameritaan.
Die barmhartige Sameritaan.
samaritaan
Afbreking: sa•ma•ri•taan


Selfstandige naamwoord: samaritaan
Meervoud: samaritane

Betekenis:
• Lid van 'n Joodse volk wat in die landstreek Samaria ontstaan het.
• 'n Baie hulpvaardige persoon. Iemand wat uit eie beweging sy naaste in nood help.

Gebruik:
• Lukas 10:25-37 vertel die gelykenis van die barmhartige Samaritaan.
• Hy is 'n samaritaan wat gereeld kospakkies vir die behoeftiges uitdeel.

Vertaling:
Engels: samaritan
Nederlands: samaritaan

Nota:
• Die volk se naam word met 'n hoofletter gespel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verraai
Volgende onderwerp: epigram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 12:41:45 UTC 2025