Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsaksel
afsaksel [boodskap #131159] So., 03 Mei 2020 10:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24482
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsaksel
Afbreking: af•sak•sel
Samestelling: afsak + -sel


Selfstandige naamwoord: afsaksel
Meervoud: afsaksels
Verkleinwoord: afsakseltjie
Meervoud van verkleining: afsakseltjies

Betekenis:
• Vaste materiaal wat op die bodem van 'n vloeistof versamel.

Gebruik:
• Die afsaksel in die vaatjies word deur krane gedreineer.

Sinoniem:
• besinksel
• sediment
• sinksel

Vertaling:
Engels: deposit, sediment, silt, dreg
Nederlands: bezinksel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bajonet
Volgende onderwerp: verraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Feb. 22 12:12:55 UTC 2026