bajonet [boodskap #131158] |
Sun, 03 May 2020 10:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bajonet
Afbreking: ba•jo•net
Selfstandige naamwoord: bajonet
Meervoud: bajonette
Betekenis:
• Steekwapen soos 'n swaard wat vooraan 'n geweer vasgemaak word.
Gebruik:
• 'n Bajonet maak 'n geweer bruikbaar as die kruit nat of al die ammunisie opgebruik is.
Vertaling:
Engels: bayonet
Nederlands: bajonet
Nota
• Afgelei van die Franse baïonnette.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|