aspris [boodskap #131157] |
Sun, 03 May 2020 10:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aspris
Afbreking: as•pris
Bywoord: aspris
Betekenis:
• Met opset; doelbewus en met voorbedagte rade.
Gebruik:
• Jammer, ek het jou nie aspris gestamp nie.
Sinoniem:
• doelbewus
• moedswillig
• opsetlik
Antoniem:
• per ongeluk
• toevallig
Vertaling:
Engels: on purpose
Nederlands: expres, opzettelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|