asma [boodskap #131156] |
Sun, 03 May 2020 09:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
asma
Afbreking: as•ma
Selfstandige naamwoord: asma
Meervoud: –
Betekenis:
• Inflammasie van die lugweg wat lei tot die hyg na asem, benoudheid in die bors, hoes en kortasem.
Gebruik:
• Asma affekteer volwassenes en kinders en is 'n chroniese inflammasie van die lugweë wat deur 'n allergie veroorsaak word.
Sinoniem:
• aamborstigheid
Afgelei:
• asma-aanval
• asma-agtig
• asmalyer
Vertaling:
Engels: asthma
Nederlands: astma
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|