Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anus
anus [boodskap #131155] Sun, 03 May 2020 08:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nommer 7 is die nersderm en nommer 8 is die anus.
Nommer 7 is die nersderm en nommer 8 is die anus.
anus
Afbreking: a•nus


Selfstandige naamwoord: anus
Meervoud: anusse
Verkleinwoord: anussie
Meervoud van verkleining: anussies

Betekenis:
• Opening aan die einde van die nersderm (rektum) waardeur afvalstowwe die liggaam verlaat.

Gebruik:
• Die meeste lewende wesens, van sywurms tot mense, het 'n buisagtige derm, met 'n mond aan die een punt en 'n anus aan die ander.

Sinoniem:
• poephol (kru)

Afgelei:
• anaal

Vertaling:
Engels: anus, arse
Nederlands: anus, aars

Nota:
• Van Latyn: ānus (ring).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorkyker
Volgende onderwerp: asma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 12:32:28 UTC 2025