oorkyker [boodskap #131154] |
Sun, 03 May 2020 08:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21000 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorkyker
Afbreking: oor•kyker
Samestelling: oor + kyker
Selfstandige naamwoord: oorkyker
Meervoud: oorkykers
Verkleinwoord: oorkykertjie
Meervoud van verkleining: oorkykertjies
Betekenis:
• Mediese instrument waarmee die ore geïnspekteer word.
Gebruik:
• Die dokter druk sy oorkyker teen die pasiënt se oor.
Sinoniem:
• oorspieël
• otoskoop
Vertaling:
Engels: otoscope, auriscope
Nederlands: otoscoop, auriscoop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|