Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » apteek
apteek [boodskap #131153] Sun, 03 May 2020 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
apteek
Afbreking: ap•teek
Uitspraak: /ɑp'tiə̯k/


Selfstandige naamwoord: apteek
Meervoud: apteke
Verkleinwoord: aptekie
Meervoud van verkleining: aptekies

Betekenis:
• Winkel waar medisyne aangemaak en verkoop word.

Gebruik:
• Sy is apteek toe omdat sy nie lekker voel nie.

Vertaling:
Engels: chemist, chemist's shop, pharmacy, drugstore
Nederlands: apotheek
Venda: khemisi
Xhosa: ikhemisti
Zoeloe: ikhemisi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kompromie
Volgende onderwerp: oorkyker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 12:05:34 UTC 2025