Betekenis:
• Ontsteking as gevolg van skade aan die gewrigte saam met die onreëlmatige voorkoms van die nabygeleë beendere.
Gebruik:
• Osteo-artritis en osteo-artrose is soortgelyke gewrigsiektes, maar osteo-artritis het 'n addisionele komponent van inflammasie by, m.a.w. die gewrig is rooi en geswel.
Vertaling:
Engels: osteoarthritis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.