Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konsep
konsep [boodskap #131144] Sat, 02 May 2020 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21000
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konsep
Afbreking: kon•sep


Selfstandige naamwoord: konsep
Meervoud: konsepte

Betekenis:
• 'n Voorlopige ontwerp; voorstelling of formulering van iets.
• 'n Begrip of idee.

Gebruik:
• Hulle lê 'n konsep vir 'n nuwe brug vir goedkeuring voor.
• As julle die konsep baasgeraak het, kan ons na die volgende hoofstuk aanbeweeg.

Vertaling:
Engels: rough draft, outline; concept, idea
Nederlands: concept

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kol
Volgende onderwerp: teenmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 12:27:21 UTC 2025