Leksikograaf Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bra
Afbreking: bra
Uitspraak: /brɑː/
Selfstandige naamwoord: bra
Meervoud: bra's
Verkleinwoord: bra'tjie
Meervoud van verkleining: bra'tjies
Betekenis:
• (kleding) Kledingstuk wat 'n vrou se borste ondersteun; 'n verkorting van brasserie.
• (sleng) 'n Vriend; tjommie; pêl.
Gebruik:
• 'n Bra het 'n band- en 'n bekergrootte, soos 34C; 34 is die borskas, gemeet rondom die bolyf direk onder die borste, en C is die grootte van die beker, wat verwys na die volume van die borste.
• Hallo my bra, hoe gaan dit vandag?