Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dolk
dolk [boodskap #131139] Sa., 02 Mei 2020 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25504
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dolk.
'n Dolk.
dolk
Afbreking: dolk


Selfstandige naamwoord: dolk
Meervoud: dolke
Verkleinwoord: dolkie
Meervoud van verkleining: dolkies

Betekenis:
• (wapen) 'n Kort mes wat as steekwapen gebruik word.
• (tipografie) Die tipografiese teken †.

Gebruik:
• Hendrik Verwoerd is met 'n dolk doodgesteek.

Afgelei:
• dolkhef
• dolklem
• dolksteek

Vertaling:
Engels: dagger
Nederlands: dolk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 16 Junie 2026 10:02]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: tjokker
Volgende onderwerp: wip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 07:22:40 UTC 2026