| dolk [boodskap #131139] |
Sa., 02 Mei 2020 08:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Dolk.
dolk
Afbreking: dolk
Selfstandige naamwoord: dolk
Meervoud: dolke
Verkleinwoord: dolkie
Meervoud van verkleining: dolkies
Betekenis:
• (wapen) 'n Kort mes wat as steekwapen gebruik word.
• (tipografie) Die tipografiese teken †
Gebruik:
• Hendrik Verwoerd is met 'n dolk doodgesteek.
Afgelei:
• dolkhef
• dolklem
• dolksteek
Vertaling:
Engels: dagger
Nederlands: dolk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|