tjokker [boodskap #131138] |
Sa, 02 Mei 2020 08:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tjokker
Afbreking: tjok•ker
Selfstandige naamwoord: tjokker
Meervoud: tjokkers
Verkleinwoord: tjokkertjie
Meervoud van verkleining: tjokkertjies
Betekenis:
• (informeel) 'n Jong seun; knapie; buksie; snuiter.
• (weinig gebruik) Groot neus.
Gebruik:
• Manne staan opsy, die tjokkertjie sal jul wys hoe 'n mense visvang.
• Die nar het 'n yslike tjokker.
Vertaling:
Engels: young lad; big nose
Nederlands: kleine jongen; een grote neus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|