afskei [boodskap #131133] |
Sat, 02 May 2020 07:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afskei
Afbreking: af•skei
Samestelling: af + skei
Werkwoord: skei af, afskei
Verlede tyd: het afgeskei
Betekenis:
• Afsonder, uit die aanwesigheid van iets verwyder.
• 'n Stof voortbring en afgee aan die omgewing.
Gebruik:
• Hulle het afgeskei en hulle eie kerk gestig.
• Die vis het kliere wat 'n melkerige toksien afskei wat dit vir roofvisse onsmaaklik laat proe.
Afgelei:
• afskeiding
Vertaling:
Engels: to separate, extract; to secrete
Nederlands: afscheiden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|