proviand [boodskap #131130] |
Sat, 02 May 2020 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
proviand
Afbreking: pro•vi•and
Selfstandige naamwoord: proviand
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Hoeveelheid voedsel wat genoeg is vir 'n lang tyd.
Gebruik:
• Padlangs is daar genoeg groot dorpe waar jy proviand vir die volgende been van jou reis kan aanskaf.
Sinoniem:
• mondvoorraad
• voedselvoorraad
Spelfout:
• proviant
Vertaling:
Engels: food supplies, provisions, victuals, stores
Nederlands: proviand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|