Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » termodinamika
termodinamika [boodskap #131126] Fri, 01 May 2020 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
termodinamika
Afbreking: ter•mo•di•na•mi•ka


Selfstandige naamwoord: termodinamika
Meervoud:

Betekenis:
• Die leer van warmte en arbeid.

Gebruik:
• Volgens die wette van termodinamika stroom warmte van warm na koud en nie omgekeerd nie, asook dat 'n mens nie energie in 'n proses kan skep nie, maar hoogstens met ewe veel energie opeindig.

Afgelei:
• termodinamies

Vertaling:
Engels: thermodynamics
Nederlands: thermodynamica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: allure
Volgende onderwerp: aankla
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 05:02:35 UTC 2025