allure [boodskap #131125] |
Fri, 01 May 2020 18:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
allure
Afbreking: al•lu•re
Selfstandige naamwoord: allure
Meervoud: allures
Betekenis:
• (ongewoon) Indrukwekkende uitstraling.
Gebruik:
• Hy vertel met groot allure oor sy grootse prestasies.
Sinoniem:
• bekoor
• fassinering
• houding
• pretensie
• sjarme
Vertaling:
Engels: allure, air, pretension
Nederlands: allure
Nota:
• Leenwoord uit Frans, in die betekenis van "houding".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|