ysterhoudend [boodskap #131120] |
Fri, 01 May 2020 10:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ysterhoudend
Afbreking: ysvter•hou•dend
Samestelling: yster + -houdend
Byvoeglike naamwoord: ysterhoudend
Attributief: ysterhoudende
Betekenis:
• Wat die element yster bevat.
Gebruik:
• Die erts wat ontgin word is ysterhoudend.
Sinoniem:
• ysterdraend
Vertaling:
Engels: ferriferous
Nederlands: ijzerhoudend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|