wenkbrou [boodskap #131116] |
Fri, 01 May 2020 08:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wenkbrou
Afbreking: wenk•brou
Selfstandige naamwoord: wenkbrou
Meervoud: wenkbroue
Verkleinwoord: wenkbroutjie
Meervoud van verkleining: wenkbroutjies
Betekenis:
• Verhewe rand bokand die oog, gewoonlik met hare begroei.
Gebruik:
• Sy lig haar wenkbroue en kyk my kwaai aan.
Wisselvorm:
• winkbrou
Afgelei:
• wenkbrouborsel
• wenkbroupotlood
Vertaling:
Engels: eyebrow
Nederlands: wenkbrauw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|