rig [boodskap #131109] |
Thu, 30 April 2020 21:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rig
Afbreking: rig
Werkwoord: rig
Verlede tyd: het gerig
Betekenis:
• In 'n bepaalde rigting draai.
• Iets aan iemand sê of stuur.
• 'n Doel nastreef; fokus.
Gebruik:
• Die soldaat rig sy geweer op die vyand.
• Enige vrae oor die onderwerp kan aan joy onderwyser gerig word.
• Wie rig jou lewe en hou jou op koers?
Vertaling:
Engels: to direct, aim
Nederlands: richten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|