seeskilpad [boodskap #131107] |
Thu, 30 April 2020 18:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seeskilpad
Afbreking: see•skil•pad
Samestelling: see + skilpad
Selfstandige naamwoord: seeskilpad
Meervoud: seeskilpaaie
Verkleinwoord: seeskilpadjie
Meervoud van verkleining: seeskilpadjies
Betekenis:
• Reptiel met 'n leeragtige skild wat in die see leef.
Gebruik:
• Die seeskilpad asem lug in, maar kan vir ure lank onder die water rus of slaap.
Vertaling:
Engels: marine turtle
Nederlands: zeeschildpad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|