prosedure [boodskap #131106] |
Thu, 30 April 2020 18:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prosedure
Afbreking: pro•se•du•re
Selfstandige naamwoord: prosedure
Meervoud: prosedures
Verkleinwoord: proseduretjie
Meervoud van verkleining: proseduretjies
Betekenis:
• 'n Werkwyse of metodiek wat gevolg word. 'n Reeks instruksies in 'n bepaalde volgorde.
Gebruik:
• Wat is die korrekte prosedure om vir hulp aansoek te doen?
Hiponiem:
• noodprosedure
• standaardprosedure
Afgelei:
• prosedureel
Vertaling:
Engels: procedure
Nederlands: procedure
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|