vlugvoetig [boodskap #131103] |
Thu, 30 April 2020 17:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlugvoetig
Afbreking: vlug•voe•tig
Samestelling: vlug + voetig
Byvoeglike naamwoord: vlugvoetig
Attributief: vlugvoetige
Betekenis:
• Vinnig en rats.
Gebruik:
• Die paartjie beweeg grasieus en vlugvoetig oor die dansbaan.
Afgelei:
• vlugvoetigheid
Vertaling:
Engels: fleet of foot, quick-footed
Nederlands: snelvoetig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|