lamppaal [boodskap #131098] |
Thu, 30 April 2020 14:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lamppaal
Afbreking: lamp•paal
Samestelling: lamp + paal
Selfstandige naamwoord: lamppaal
Meervoud: lamppale
Verkleinwoord: lamppaaltjie
Meervoud van verkleining: lamppaaltjies
Betekenis:
• 'n Paal met 'n lamp/lig wat donker strate en ander plekke verlig.
Gebruik:
• Die lamppaal gooi spookagtige skadu's oor die pad.
Vertaling:
Engels: lamp post
Nederlands: lantaarnpaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|