Jy geniet dit? [boodskap #12763] |
Sat, 21 February 1998 00:00 |
ing...
Boodskappe: 16 Geregistreer: October 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jy voel seker goed oor jou baie sterk oortuigings, maar help dit
iemand?
Moet jou tog nie opwen oor wat ek dink nie. Dit sal jou geensins raak
nie.
|
|
|
Re: Jy geniet dit? [boodskap #12789 is 'n antwoord op boodskap #12763] |
Sun, 22 February 1998 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 21 Feb 1998 22:23:05 GMT, ing...@nospam.rembrandt.gen.nz
(Pofadder) wrote:
iemand?[/color]
>
> Moet jou tog nie opwen oor wat ek dink nie. Dit sal jou geensins raak
> nie.>>
Met wie praat jy?!!
|
|
|