Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweegatjakkals
tweegatjakkals [boodskap #131097] Thu, 30 April 2020 14:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweegatjakkals
Afbreking: twee•gat•jak•kals
Samestelling: twee + gat + jakkals


Selfstandige naamwoord: tweegatjakkals
Meervoud: tweegatjakkalse
Verkleinwoord: tweegatjakkalsie
Meervoud van verkleining: tweegatjakkalsies

Betekenis:
• 'n Geveinsde (vals of bedrieglike) persoon. Iemand wat jy nie kan vertrou nie.

Gebruik:
• Hy is 'n regte tweegatjakkals.

Sinoniem:
• tweestertjakkals
• tweegesig

Vertaling:
Engels: two-timer
Nederlands: huichelaar, schijnheilige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfverduidelikend
Volgende onderwerp: lamppaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 04:38:57 UTC 2025