drentel [boodskap #131091] |
Wed, 29 April 2020 17:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
drentel
Afbreking: dren•tel
Werkwoord: drentel
Verlede tyd: het gedrentel
Betekenis:
• Aarselend, stadig en doelloos rondloop.
Gebruik:
• Die toeriste drentel op die mark rond sonder om iets te soek of te koop.
Sinoniem:
• draal
Afgelei:
• drentelaar
• drentelgang
• drentelkous
• drentelpas
Vertaling:
Engels: to stroll, loiter, lounge, saunter
Nederlands: drentelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|