foliensuur [boodskap #131090] |
Wed, 29 April 2020 17:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
foliensuur
Afbreking: fo•lien•suur
Samestelling: folien + suur
Selfstandige naamwoord: foliensuur
Meervoud: foliensure
Verkleinwoord: foliensuurtjie
Meervoud van verkleining: foliensuurtjies
Betekenis:
• Vitamien B9 of folaat, 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks.
Gebruik:
• Alle lewende organismes benodig foliensuur, maar mense en diere kan dit nie self sintetiseer nie.
Vertaling:
Engels: folate, folacin
Nederlands: foliumzuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|