matriekafskeid [boodskap #131087] |
Di, 28 April 2020 14:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
matriekafskeid
Afbreking: ma•triek•af•skeid
Samestelling: matriek + afskeid
Selfstandige naamwoord: matriekafskeid
Meervoud: matriekafskeide
Verkleinwoord: matriekafskeidjie
Meervoud van verkleining: matriekafskeidjies
Betekenis:
• Funksie om matrieks (graad 12 leerlinge) wat die skool verlaat te groet.
Gebruik:
• Het jy al 'n rok vir die matriekafskeid?
Vertaling:
Engels: prom, matric farewell
Nederlands: matric afscheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|