Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorspelbaar
voorspelbaar [boodskap #131085] Tue, 28 April 2020 11:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorspelbaar
Afbreking: voor•spel•baar
Samestelling: voorspel + -baar


Byvoeglike naamwoord: voorspelbaar
Vergrotende trap: voorspelbaarder
Oortreffende trap: voorspelbaarste
Attributief: voorspelbare
Partitief: voorspelbaars

Betekenis:
• Soos vooraf verwag is. Waarvan die uitkoms vooraf bekend was.

Gebruik:
• Dit was 'n voorspelbare resultaat.

Antoniem:
• onvoorspelbaar

Afgelei:
• voorspelbaarheid

Vertaling:
Engels: predictable
Nederlands: voorspelbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvoorspelbaar
Volgende onderwerp: wildreservaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 04:30:00 UTC 2025