boomstomp [boodskap #131083] |
Di, 28 April 2020 08:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boomstomp
Afbreking: boom•stomp
Samestelling: boom + stomp
Selfstandige naamwoord: boomstomp
Meervoud: boomstompe
Verkleinwoord: boomstompie
Meervoud van verkleining: boomstompies
Betekenis:
• Dik deel van 'n boom se stam.
Gebruik:
• 'n Boomstomp dryf in die rivier af.
Vertaling:
Engels: tree stump
Nederlands: boomstronk, boomstomp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|