Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » analise
analise [boodskap #131082] Di, 28 April 2020 08:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
analise
Afbreking: a•na•li•se


Selfstandige naamwoord: analise
Meervoud: analises

Betekenis:
• Die ontleding van iets ter bestudering daarvan.
• (wiskunde) (calculus) Die studie van funksies, rye, reekse, limiete, afgeleides en integrale.

Gebruik:
• Na deeglike analise het wetenskaplikes die oorsaak vasgestel.
Analise is 'n belangrike onderdeel van die eindeksamen.

Sinoniem:
• ontleding

Afgelei:
• analiseprogram
• behoefte-analise
• impakanalise

Afkorting:
• anal.

Verwant:
• analiseer
• analiseerder
• analiserend
• analisering
• analiseur

Vertaling:
Engels: analysis
Nederlands: analyse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heimwee
Volgende onderwerp: boomstomp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 22:00:09 MGT 2024